Alle ACVV-takke en Dienstakke word uitgenooi om julle dienste en nuus met die breë publiek te deel.
.
Sien uit om julle artikels te ontvang
.
ACVV-Kontakpunte
Maak 'n Donasie
ACVV-Hoofkantoor
.
Tel: (021) 461 7437/ 1109
Faks (021) 461 0074
BESKERMINGSDIENSTE VIR KINDERS EN GESINNE
.
Beveilig en koester kwesbare kinders en gesinne in die gemeenskap
.
Die ACVV lewer as geregistreerde welsynsorganisasie uitgebreide dienste aan meer as
1 000 000 kinders, gesinne en ouer persone
.
Deur die aanbied van die Wolanani-Projek bied maatskaplike werkers, ondersteuningspersoneel en vrywilligers programme aan om gesinne tot effektiewe funksionering te lei.