Click to view English Version
Meer oor ons
Tuis
ACVV-Dienste
 
Beskermingsdienste vir kinders en gesinne
Dagsorgdienste vir kinders
Dienste aan ouer en gestremde persone
Kapasiteitsbou in diens
Meer oor ons
Hoe kan jy n verskil maak
Kontak ons
Jongste Nuus

Alle ACVV-takke en Dienstakke word uitgenooi om julle dienste en nuus met die breë publiek te deel.

.

Sien uit om julle artikels te ontvang

.
ACVV-Kontakpunte
Maak 'n Donasie
Verwysing
 
U donasie
  R
Dienste aan ouer en gestremde persone
 
Diens in die gemeenskap
Beskermende behuising
Versorging in verswaktheid
 
Die ACVV koester en respekteer ouer persone vir hul bydrae en wysheid in gesinne deur:
 
47 DIENSSENTRUMS
 
Ondersteuning in die gemeenskap :
Etes • Stimulering • Kliniek • Medikasie • Sosiaal • Geestelik • Vervoer • Tuisversorging • En ander.
 
88 BESKERMDE BEHUISING
 
Veilige behuising vir die meer onafhanklike ouer persoon, dikwels met dienssentrum dienste.
 
63 TEHUISE/ VERSORGINGSEENHEDE
 
24-uur versorgingsdiens met 'n verplegingsonderbou aan fisiek en geestelike verswaktes (ingesluit een tehuis vir neuraal gestremde dames te Kaapstad).
ACVV-Hoofkantoor
Posbus 3834, Kaapstad, 8000
Caledonstraat 61, Kaapstad, 8001
Tel: (021) 461 7437/ 1109
Faks (021) 461 0074
E-pos: headoffice@acvv.org.za
NPO no: 002 834 / PBO no: 930004921
Tik asb die wagwoord in