ACVV-Werknemers is saam met werkgewers in diens van die gemeenskap en onderskryf met die ondertekening van hierdie Personeelreëls.
Read More
Verskaf bylaag van toetsblad wanneer daar vermoed word dat werknemers onder die invloed is van alkohol en/of verbode middels tydens diens.
Read More
Die volgende verduidelik die verskillende artikels wat die pensioenfonds personeelreels betref.
Read More
ACVV bereken verlof volgens die posvlak wat ‘n werknemer beklee. Die werknemers se verlofdoeleindes word in die verskillende verlofkategorieë ingedeel.
Read More
Die volgende beskryf die verskillende tipe seksuele teistering wat moontlik plaas vind in die werksomgewing en die rol wat ACVV speel in hierdie situasie.
Read More